Afrimat verwag ‘n goeie tweede deel van die finansiële jaar

RSG Geldsake met Moneyweb - Un pódcast de Moneyweb Radio

Categorías:

Andries van Heerden, bestuurshoof van Afrimat sê die vooruitsigte lyk baie goed en hulle is naby aan goeie syfers.