7066 Episodo

  1. Invoerders sukkel om vleis deur die Durban-hawe te kry

    Publicado: 10/10/2024
  2. RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 10de Oktober 2024

    Publicado: 10/10/2024
  3. Vanjaar sien dalk die meeste koolstofdioksiedbesoedeling

    Publicado: 9/10/2024
  4. Luno maak kriptobetalings nog eenvoudiger

    Publicado: 9/10/2024
  5. Gaan jou eiendom meer werd wees in 2025?

    Publicado: 9/10/2024
  6. Die waarde van ons ontasbarebates groei nie

    Publicado: 9/10/2024
  7. RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 09de Oktober 2024

    Publicado: 9/10/2024
  8. Verbruikers gee gemengde antwoorde oor hoe die ekonomie hulle uitgawes raak

    Publicado: 9/10/2024
  9. Die rand en die beurs sak terug vanmiddag

    Publicado: 9/10/2024
  10. Dié Pink Lady’s betower die Britte

    Publicado: 8/10/2024
  11. Motorfietsverkope poer-poer ondanks toename in e-handelaflewerings

    Publicado: 8/10/2024
  12. Gwede Mantashe: Die brandstofprys moet nader aan R14 per liter wees

    Publicado: 8/10/2024
  13. Kaapstad begin bou aan sy eerste sonplaas

    Publicado: 8/10/2024
  14. RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 08ste Oktober 2024

    Publicado: 8/10/2024
  15. Geen bazooka vir China nie

    Publicado: 8/10/2024
  16. Die rand is die “kalmste” in nege jaar, en dis nie goeie nuus nie

    Publicado: 8/10/2024
  17. Ontmoet SA se elektriese taxi

    Publicado: 7/10/2024
  18. Groot opwinding oor ’n nuwe Chinese verwerkingskyfie

    Publicado: 7/10/2024
  19. SA se nuwe transmissiemaatskappy het groot planne wat baie geld gaan kos

    Publicado: 7/10/2024
  20. Die Mededingingskommissie is bekommerd oor kospryse nie so vinnig soos landbou-insetkoste val nie

    Publicado: 7/10/2024

33 / 354

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.